skip to Main Content
Kafoefel In Die Kar Soos ’n Pro!

Kafoefel binne-in ’n motor kan crazy fun wees, maar ook crazy scary.

Hier is ’n paar tips om ingedagte te hou!

Foto: Shutterstock

  • Die beste tyd van die dag is sonsondergang of wanneer dit reeds donker en bietjie koeler is.
  • Skakel die motor af.
  • Vind ’n private, veilige area.
  • Plaas ’n t-hemp of handdoek oor die sitplek, veral as jy leersitplekke het.
  • Draai alle spieëltjies strategies na die aksie toe.
  • Hou die venters toe sodat die motor opwasem – Titanic styl!
  • Wees versigtig vir die toeter op die stuurwiel. Met beperkte spasie is mens geneig om knoppies te druk.
  • Neem jou spasie in ag. Kies ’n motor met voldoende spasie soos ’n JEEP, Land Rover of Toyota Cruiser.

 

Back To Top
%d bloggers like this: