skip to Main Content
#BELLAInspo: Hollywood Hotties

Ons almal weet BELLAS is nie skaam om te erken dat hulle elke nou en dan Hollywood Hotties op Instagram stalk nie…

Hier is van ons gunstelinge vir die maand.

1. Ryan Reynolds

Ryan is ’n familieman, komediant en hartedief. Volg vir Ryan om op hoogte te bly van sy avontuurlustige leefstyl saam met Blake en hulle twee kids! #swoon #familygoals

2. Johnny Depp

Admit dit net…. Almal het al een of ander tyd in hul lewe ’n crush op hierdie man gehad. Johnny Depp is ’n jack of all trades en verseker baie sag op die oog!

3. Kit Harington

Al is Game of Thrones slegs een keer per jaar op die kassie, hoef jy nie ’n hele seisoen te wag om vir John Snow daagliks op jou selfoon se skerm te sien nie. #thanksinstagram

View this post on Instagram

True West London rehearsal pics by Marc Brenner

A post shared by Kit Harington (@kitharingtonig) on

4. Chris Hemsworth

Chris Hemsworth is meestal bekend vir sy rol as Thor van die Avengers. Hierdie superhero kan ons maar enige dag kom red ;).

5. Ian Somerhalder

Hierdie voormalige vampire van Vampire Diaries is nou met Nikki Reed, die vampire van Twilight getroud! Jammer, single girls! Maar Ian is steeds definitief husband goals.

Wie is jou gunsteling Hollywood Hotties? Comment op die post of deel met ons by @bellamag_sa en #bellahollywoodhotties

Back To Top
%d bloggers like this: