skip to Main Content

’n Eiesoortige somerfees

Daar is nie ’n beter manier om die feesseisoen af te skop as inkopies en vermaak by A Festive Summer pop-up dié November nie. Met ’n magdom produkte wat uitgestal word, smullekker kos en drankies en aktiwiteite wat oud en…

Lees verder

Die Linden Mark vier Kersfees!

‘n Kersboom, kersliedere, pragtige geskenke en spesiale familie tyd. Op Saterdag, 2 December 2017, kry die Botaniese tuine weer nuwe lewe. Jou gunsteling #marketinthepark is terug waar jy hoë kwaliteit, rare skatte kan ontdek insluitend vintage ontwerpers klere, antieke meubels…

Lees verder

‘n Super Hero groep vir DC!

Die tyd het aangebreek vir die langverwagte Justice League rolprent om die grootskerm te tref. Rolprentregisseur: Zack Snyder Akteurs: Ben Affleck as Batman, Henry Cavill as Superman, Gal Gadot as Wonder Woman, Raymond Fisher as Cyborg, Jason Momoa as Aquaman, Ezra Miller…

Lees verder

Versekering vir jou Desember vakansie!

Desember loer vir ons en die migrasie af kus toe (of oorsee) raak vir baie Suid-Afrikaners al hoe meer ’n realiteit.

Die meeste van ons is waaksaam as dit by ons voorbereidings vir vakansie kom. Ons maak seker dat ons motors gediens is en dat ons troeteldier- en huisoppassers gereël is. Ons double check dalk selfs ons huishoudingsversekeringspolisse. Tog is die meerderheid van ons nie so goed daarmee om seker te maak of ons vir mediese noodgevalle, wanneer ons met vakansie is, gedek is nie.

Reisversekering verseker dat jy ten volle gedek is in die geval van ’n gesondheidskrisis tydens jou travels. As jy (touch wood) in ’n ongeluk beland terwyl jy oorsee is, is die kostes van hospitalisasie die laaste ding waaroor jy en jou familie jul oor wil bekommer.

Gerhard van Emmenis, Prinsipale Offisier van Bonitas Mediese Fonds sê: “Holidays are part of living a healthy lifestyle and we encourage our members to de-stress from the daily grind of life by taking some well-deserved time out. We urge all our members to ensure they take their medical aid cards with them when they travel locally to ensure that they will be taken care of in the case of an emergency. For those travelling internationally, we offer an International Travel on all our plans, except BonCap.”

Mediese uitgawes wat jy sal moet aangaan wanneer jy oorsee reis, kan baie duur wees, veral met ’n onvoorspelbare wisselkoers. Van Emmenis sê om te keer dat jy jou sakgeld met mediese onkostes in die water gooi, moet jy mooi kyk na wat jou mediese skema bied wanneer dit by reisversekering kom. Jy kan selfs oorweeg om jou huidige reisversekering met addisionele versekering op te top.

 Die International Travel Benefit, wat deur Bonitas verskaf word, dek mediese noodgevalle wanneer jy buite Suid-Afrikaanse grense reis. Dit dek jou vir tot 90 dae per trip, ongeag die hoeveelheid trips wat jy deur die jaar maak. Dit is beperk tot R5 miljoen per persoon tot ’n maksimum van R10 miljoen per gesin, met sekere beperkings soos voorafbestaande kondisies, wat tot R10 000 beperk is, en sekere gevaarlike sportaktiwiteite.

Lees verder

Musiek met mening

Hierdie week se Top5 sal jou week verseker opkikker! 5de - Willem Botha met Swartskaap 4de - Manie Jackson met Nog net een keer 3de - Die Lieflinge met Bang 2de - Theuns Jordaan met Skaakspel 1ste - Juanita du Plessis -  Loop…

Lees verder

Wen Miss SA denim

Jy kan jouself bederf deur in te skryf vir hierdie kompetisie! So maklik soos dit! Die kompetisie sluit op 15 November 2017 en hierdie sizes is beskikbaar vir die giveaway: 1 x Limited Edition Miss SA 2017 Denim – Presephone…

Lees verder

Sonbeddens VS son

Wat is die beste metode om daardie somer lyfie bruin te kry? Is sonbed minder skadelik as gewone son? Wat is die beste alternatief? BELLA het raad… Ewe gevaarlik Beide sonbeddens en gewone sonlig stel jou vel aan skadelike UV-strale…

Lees verder
Back To Top
%d bloggers like this: