skip to Main Content

WENNERS vir Novembermaand!

Baie geluk aan ons #BELLA wenners vir ons Novembermaand kompetisies!  Miss SA Denim - Thalia Ribas & Nadia de Jongh Kalahari Craft - Arista Enslin Mystic Boer - Drieka Crous, Marilize van Wyngaardt & PD Theron Ster Kinekor DVD - Samantha Pearce Elegante Hoed…

Lees verder

Die Angels land in Sjanghai

Die internet gons die week nadat Victoria’s Secret hulle jaarlikse modevertoning op Maandag 20 November in Sjanghai, China gehou het. BELLA kyk na ʼn paar hoogte punte. Die bekende bene Die name op die planke was definitief ʼn hoogtepunt. Na…

Lees verder

Hou tyd die Kerstyd

Elegante redes om altyd betyds te wees. Folli Follie bied nuwe ontwerpe van die geliefde versamelings. Gemaak van die beste silwer, keramiek en leer, Folli Follie se horlosies het dit alles. Folli Follie se horlosies bemeester beide tyd en skoonheid,…

Lees verder
Back To Top