skip to Main Content

DIY: Geskenktoedraai idee vir kids

Maak die eerste indruk fenomenaal vir ’n kleinmensie in jou lewe, deur die buitekant so opwindend soos die binnekant te maak. Benodighede Geskenkpapier Kleefband Skêr Potlood Glue gun Dekoratiewe pypskoonmakers Pom-poms Kraletjies Naamkaartjie Metode 1. Sny ’n groot genoeg stuk geskenkpapier…

Lees verder

Resep: Smoothie for my valentine

2019 is besig, bedrywig en die meeste van ons probeer om van die Desember-magie ontslae te raak. Smoothies is dus meer van pas as ontbyt in die bed, of sommer on- the-go. Beet Beet is ’n bekostigbare smoothie bestanddeel met…

Lees verder

Wat doen stres aan jou liggaam?

Stres is ’n buzz word in die BELLA community en ons het gaan kyk wat is die impak daarvan op jou liggaam. Ons explore ook natuurlike maniere om jou stres te verminder deur sekere kossoorte te eet. Eerste dinge eerste.…

Lees verder

Handsak vol liefde!

Altesaam 400 handsakke met 16 verskillende items is die afgelope twee weke ingesamel vir Lynné de Jager, Menlopret Kleuterskool, BELLA Tydskrif en GROOTfm 90.5 se #handsakvolliefde Vrouemaandprojek!  Iets wat ons meer gereeld kan doen is om te GEE. Daar is altyd iemand…

Lees verder

Handgemaak, Uniek, Suid-Afrikaans!

Dié items kan net beskryf word as amusante pragstukke met Afrika as hoof inspirasie, ’n absolute game changing versameling van moet-hê-items.  Prettige, tog funksionele keramiek items is wat Rialheim hier in ons mooie Kaap sorgvuldig produseer om huise, kombuise en etenstafels op…

Lees verder

We’re going Digital!

Press Release Date: 7 Mei 2018 BELLA Tydskrif: Digital Migration For the past 18 months, BELLA Tydskrif has been on an exciting journey to bring you the most relevant content in print media. We have strived to write about the…

Lees verder

‘n Boodskap aan haar dogtertjie

"Pregnancy has been the most beautiful, empowering, and life-changing experience I've had in my entire life and I'm actually going to miss it." - Kylie Jenner  Die 20-jarige TV ster het Sondag op social media aangekondig dat sy op 1…

Lees verder

WEN met Liefde!

"Digkuns is soos kosmaak. Die een voed die siel en die ander jou aptyt." Almero Welgemoed en Bouwer Bosch het al talle kere saam gewerk en dis juis uit dié vennootskap wat hul liefdeskind gebore is – Die Liefde Wen-digbundel!…

Lees verder
Back To Top