skip to Main Content

Choose your persona

BELLA se skoonheidsredakteur was by die eksklusiewe launch van die voormalige Mevrou Suid-Afrika, Lynné de Jager, se nuwe lipstifiereeks en ons is mal daaroor! Lynné de Jager nooi almal uit na die edgy wêreld van haar nuwe brand, LJ Cosmetology,…

Lees verder

Fake it till you bake it

BELLAbabes is meer as net wintergereed, hulle is sommer ook bruiner. Daar is soveel produkte op die mark om kunsmatig bruin te word, maar ons is altyd so skepties. Gaan ek geel wees? Is dit die moeite werd om soveel…

Lees verder

Wit, witter, spierwit tande

Waarom is kosmetiese tandverbleiking jou beste opsie? Volgens The Philips Sonicare Survey, is jou glimlag (met ander woorde jou pêrel tande) die eerste indrukke wat mense van jou raaksien! BELLA het met Beaulandri van Moi Smile Bar gaan gesels om…

Lees verder

Fake Bake laat jou op jou beste lyk!

Al die BELLAS ken die sê-ding wat lui: “Bruin vet is mooier as wit vet.” Daarom het Suid-Afrika se bekendste self-tan brand, Fake Bake, ’n nuwe produk bekend gestel. Hierdie produk is die Flawless Coconut Tanning Serum vir jou gesig…

Lees verder
Back To Top