skip to Main Content

Speel met kleur die Augustusmaand!

Hierdie Augustusmaand kan jy wilde winde en helder kleure verwag! Jou styl gaan alles behalwe eentonig en vaal wees. Die kleurryke neiging is nostalgie Nostalgie is die vooraanstaande karaktereienskap vir die bont energie van die kleurryke, eietydse styl. Die 80’s en 90’s…

Lees verder

#BELLAInspo: Fashion Favourites

Soek jy bietjie mode-inspirasie op die gram? Moenie verder soek nie, hier is BELLA se 5 gunsteling fashion accounts. 1. The Birdcage Boutiqe @thebirdcageboutique Hierdie blad inspireer met talle outfit idees. Dis nie al nie, meeste van die outfits kan aanlyn by…

Lees verder

5 Móét sien modefilms

“Okay. Can you please spell Gabbana.” Ons almal ken die ikonies lyn. Gebaseer op die 2003 topverkoper boek, is Devil Wears Prada meer as net nóg ’n fliek oor mode. Dit was een van die eerste sneak peeks in die modewêreld…

Lees verder

#BELLAInspo: Trots Suid-Afrikaanse juwele

Hou jy van die fyn, mooi dinge in die lewe? Ons ook! Hier is BELLA se 5 gunsteling Suid-Afrikaanse juweel handelsmerke. 1. Black Betty Design @blackbettydesign Black Betty juwele is eenvoudig, elegant en klassiek. Alles waaroor ’n meisie droom. https://www.instagram.com/p/BlIzn5OlSPH/?taken-by=blackbettydesign 2.…

Lees verder
Back To Top