skip to Main Content

Kies die regte swembroek só

Die lewe is nie perfek nie maar jou swembroek kan wel wees. Die somerson is uit en dit beteken net een ding – tyd om jou swembroek aan te trek! Moenie jou swembroek bedek met blommme, sarongs en kaftans nie. Wees…

Lees verder

SA Fashion Week vier 21 Jaar

SA Fashion Week (SAFW) is tans die voorloper besigheidsplatform vir die plaaslike mode-industrie in Suid-Afrika. SAFW is gesitg in 1997 deur direkteur Lucilla Booysen met die fokus om ’n platform te stig waar Suid-Afrikaanse modeontwerpers hul idees kan omskep in besighede.…

Lees verder

Mode: Dis ’n sirkus!

Bollemakiesie, flik-flak en akrobatiese kleredrag. ’n Prettige en opwindende nuwe inspirasie -fiks, fantasties en flatervry. ’n Klassieke gedetaileerde shawl-kraag baadjie gesny in brokaat soos ’n gentleman van ouds is terug. Kombineer met ’n swart noupassende langbroek met ’n satyn afwerking…

Lees verder

Mode trend of mode comeback?

Jon Meeacham het gesê: “There is nothing new under the sun,” en mode is nie veel anders nie. In die jare 2000’s het jy teruggekyk na foto’s van jou ouers en gedink, wat het hulle besiel om so aan te trek. Vandag…

Lees verder

Die Freddy fix!

“People will stare. Make it worth their while.” – Harry Winston Dames, vergeet van die squads, want jou droom denim is hier! Freddy is ’n Italiaanse handelsmerk wat ’n denim vervaardig met ’n unieke snit. https://youtu.be/gI2ptz5WwjA Bekend as die WR.UP® tegnologie,…

Lees verder
Back To Top