skip to Main Content

Hoe om blou te dra

“The best colour in the whole world is the one that looks good on you.” – Coco Chanel Blou soos die see en soos die see kan blou mooi en sag wees of swaar en kragtig. Is blou jou gunstelingkleur? Miskien nie,…

Lees verder

Accessorize op dié 5 maniere

“Put your money into accessories. You could create a million different looks.” – Iris Apfel Om bykomstighede by jou uitrusting te plaas is soos ’n superpower. Dit kan jou hele uitrusting in ’n japtrap verander. Of dit nou ’n klein handsakkie, bont…

Lees verder

Pop Art neem die modewêreld oor!

Pop Art is eksperimenteel en nie-emosioneel. Anti-Art met abstrakte alledaagse elemente is mode. Comics en bekende ikone, rebelleer teen die gewone pretensieuse en die banale, dis kuns en klere maar ook kultuur - die grootste mode-invloed is weer hier. Die komiese…

Lees verder

Hoe om business-casual aan te trek

Die tyd het aangebreek om terug te keer werk toe. Bikini’s word weggepak en die strandplakkies word verruil vir hofhakkies. Maar in vandag se lewe van on-the-go kantore en interaktiewe omgewings is besigheidsdrag nie meer tradisioneel nie. Dit word lank nie meer…

Lees verder

Stileer jou swembroek só

Desembermaand is sinoniem met vakansie en dit beteken geen meer korporatiewe uitrustings en swaar laptop sakke nie. Jy is teen die tyd van die jaar so in die gewoonte om professioneel vir die kantoor aan te trek dat wanneer die vakansie aanbreek…

Lees verder
Back To Top