skip to Main Content

Waar liefde en kreatiwiteit mekaar ontmoet

’n Vrou se droom... Juwele wat jou uitrusting komplimenteer. Janine Binneman, professionele juwelier en gemmoloog, het Janine Binneman Jewellery Design sewentien jaar gelede begin met ’n honneursgraad met Cum Laude in Juweliersontwerp aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Deur die…

Lees verder

Superdry open deure in Hyde Park

Op 29 April 2017 het Superdry Hyde Park Corner in Johannesburg sy deur oopgemaak. Superdry is ’n opwindende hedendaagse handelsmerk wat fokus op hoë kwaliteit produkte wat vintage Amerikaans en Japanees-geïnspireerde grafika met 'n Britse styl kombineer. Die handelsmerk word…

Lees verder

A girl can dream…

Dit is enige vrou se droom om Carrie Bradshaw van Sex and the City se ontwerpersklerekas te besit. Ons het by Diane Paris gaan inloer en besluit dat jy jouself maar met ’n uitrusting of twee (of drie) van hulle…

Lees verder

Mode Bloggers uit Kanada

Daar is heelwat minder mode bloggers in Kanada in vergelyking met Amerika, maar daar is tog ’n paar wat uitstaan. The Brunette Salad is deur Vanessa Cesario geskryf en jy kan haar blog op thebrunettesalad.com gaan volg. Vanessa is slegs…

Lees verder

Layering

Layering is ’n modegier waar ’n paar van die beste kledingstukke saamgestel word sodat dit ’n eenheid vorm, maar dis ook makliker gesê as gedaan. Die meeste van ons staan voor die spieël en skree: "Ek het teveel opsies!" Hierdie…

Lees verder

Mode uit Parys

Hier is ’n vinnige opsomming van die grootste trends uit Parys: Fur, blokhakke, polka dots, magenta en oorgroot jasse is die coolste trends op die oomblik. Hoe kan jy hierdie mode items in jou daaglikese styl inkorporeer? Fur jasse, handsakke…

Lees verder
Back To Top