skip to Main Content

Wat is die voordele van kelp?

Jy het dalk al heeltmal genoeg gelees oor die belangrikheid van groente in jou dieet. Maar het jy al ooit gedink oor die see-groente? Kelp, ’n tipe seewier, is een van hierdie see-groentes waaraan jy dalk bietjie meer aandag kan gee as…

Lees verder

Die ABC’s van boob jobs | Deel 2

In ons vorige artikel oor borsvergrotings het ons gekyk na jou “why” en “who”. Nou kyk ons na die hoe, wat en die herstelproses van dié operasie. Volgens die Kaapse plastiese-en rekonstruksie chirurg, Dr. Willem Erasmus, is die grootte van jou nuwe…

Lees verder

Wat is bakteriële vaginose?

Dit is ’n toestand by vroue waar die normale balans van bakterieë in die vagina versteur is en vervang word met ’n oorgroei van ongesonde bakterie. Dit gaan dikwels gepaard met ’n afskeiding, reuk, pyn, jeukerigheid of branderigheid. Wat veroorsaak bakteriële vaginose?…

Lees verder
Back To Top