Alles oor IBS
IBS (Irritable Bowel Syndrome) staan ook bekend as spastiese kolon, geïrriteerde kolon, mucous colitis, en spastic colitis. BELLA het gaan kyk wat presies dit is en watter home remedies beskikbaar is. Die vlak van ongemak en pyn met IBS wissel…