skip to Main Content

2 Moet sien animasieprente!

Springmielies, slushpuppie en ’n mooi storie – fliek bly darem maar lekker! Gaan bederf die kinders met twee nuwe animasieprente: The Queen’s Corgi en Ugly Dolls. Waaroor gaan dit? In The Queen’s Corgi ontmoet ons die verwaande hoofkarakter Rex. Rex lei ’n…

Lees verder

WEN ’n Madame Giselle Hamper

Is jy waaghalsig en lus om bietjie iets laf te doen? Wil julle ʼn toekomstige bruid behoorlik na haar asem laat snak? Skryf dan vir hierdie kompetisie in! Een gelukkige leser kan vandeesmaand ʼn humping hamper van Madame Giselle losslaan. Die prys bestaan…

Lees verder

WEN ’n Naweek by The Ritz

Beleef The Ritz Hotel se revamp! Wen drie aande van bederf by hierdie ikoniese Kaaspe hotel, ter waarde van R15 000! The Ritz vorm reeds deel van die Kaapse kultuur sedert die 1970s en is onlangs opgeknap en heropen. Hierdie 23-verdieping…

Lees verder

WEN The Atlas of Beauty

The Atlas of Beauty is ’n versameling van asemrowende foto's wat vroue regoor die wêreld vier, en dit is ’n bewys dat skoonheid oral te vind is, ongeag van geld, ras of sosiale status. Een gelukkige BELLA staan die kans om die…

Lees verder

WEN met The Bra Guru

Om die perfekte lingerie te kry was nog nooit so maklik nie. The Bra Guru bied jou ’n persoonlike en private lingerie-konsultasie en jy sal beslis jou perfekte grootte en styl by hulle kan vind. Drie BELLA lesers staan die…

Lees verder

WEN met So Spoilt

Speelgoed is al lankal nie meer net vir kinders! Wen ’n oorgroot spierwit roomys inflatable van So Spoilt om die laaste paar dae van somer stroopsoet te maak. Dopper in die swembad in styl en bederf jouself met jou gunsteling…

Lees verder

WEN met TA-DA!

Het jy Hollywood-drome? Of sien jy jouself as die hoofrol in die volgende Afrikaanse fliek? Dan moet jy inskryf vir Liefste BELLA en TA-DA! se kompetisie. TA-DA! fokus op toneelspel vir kamera en teater, radiowerk, stemontwikkeling, aanbiedingstegnieke, mimiek, self-vertroue en…

Lees verder

WEN Trou-wyn van Deetlefs

Baie paartjies besluit op die laaste oomblik om sommer enige rooi-en-witwyn-kombinasie op die tafels te sit. Dis ’n fout! Maak seker die wyn op die tafels is héérlik. Een gelukkige leser kan dié maand ’n kas Deetlefs Estate Sauvignon Blanc…

Lees verder
Back To Top