skip to Main Content

Elme wen harte!

Die sprankelende Elme lag terwyl sy ʼn slukkie rooiwyn neem. “Musiek is wie ek is. Ek sien musiek in diere, familie en God. Dis waaroor die lewe vir my gaan.” Op die oog af is hierdie ’n mooi blondine met die…

Lees verder

Vertel Christel!

#LiefsteBELLA gesels met een van Suid-Afrika se gunsteling godin-gesigte, Christel van den Bergh. 1. Tierlantyntjies is hierdie maand #LiefsteBELLA se tema en een van ons taal se lekkerste rol-oor-die-tong woorde, wat is jou lekkerste sêding in Afrikaans? Breinbevlieging (brainwave) en karnallie... Ag,…

Lees verder

Vlot in LYFtaal

As vroue kan ons maar aan mekaar bieg: vrouwees is nie elke dag maklik nie. Hormone wat wipplank ry, druk om sterk, mooi, en selfversekerd te wees, is dit net nie aldag moontlik om so te voel, minder selfverskekering te straal nie. Daar…

Lees verder

Die generasie Déja vu!

Want wat was is, en wat is, was… As jy tussen 1982 en 2004 gebore is, is jy in die Millenial boksie. Generasie Y, die Net-generasie, sosiale media fundi’s, probably meer liberaal as die geslagte voor jou, en definitief meer confident.…

Lees verder

Vier Vrouemaand met dié fliek

Augtusmaand is sinoniem met vroue – so hoekom vier jy nie die maand met die lewensverhaal van die skrywer, Mary Shelly in die rolprent, Mary Shelly nie? Mary Shelly is ’n biografiese film oor Frankenstein se skrywer deur regisseur Haifaa Al Mansour.…

Lees verder

Kraakvars BELLA’nrike vermaak!

Splinternuwe deuntjies vir jou oorfone, en must watch fliek en popcorn titels. BELLA hou jou op hoogte! Musiek Dawie de Jager Dawie de Jager is beslis nie ’n onbekende gesig in die musiekbedryf nie. Hy het nie net die ‘oor’ van Bobby…

Lees verder

’n Geestelike Soektog

“To find truthful answers we must replace the search for answers with the search for truth.” - A.A. Alebraheem. Die meeste van ons kan identifiseer met ’n tyd waar jy met die diep vrae van die lewe gekonfronteer word. Daardie eksistensiële kisis…

Lees verder

Die Hond Wat Ophou Blaf Het

Enige boekwurm sal kan getuig – daar is boeke en dan is daar BOEKE! Boeiende, briljante, nog-net-een-hoofstuk-dan-moet-ek-slaap boeke. Jo Nel se opwindende debuutroman is sopas deur Penguin Random House gepubliseer. Hierdie boek is vol onverwagte draaie, interessante en verleidende  karakters en onvoorspelbare…

Lees verder
Back To Top