skip to Main Content

Vyf vrae vir Nicole Bond

Dinamiet kom in klein pakkies. Dit het die 14-jarige Springbok-boorling Nicole Bond bewys deur die jonger Vaselinetjie met soveel oortuiging in die gelyknamige fliek te vertolk. Sy speel die elfjarige Vaselinetjie wat onder boelies by haar skooltjie deurloop omdat sy…

Lees verder

Lizé on the go

Julle herken dalk haar naam van BELLA-rubrieke, maar Lizé Vosloo se talente strek so ver soos toneelspeel, sy trek gemaklik ’n regisseur- en vervaardigersbaadjie aan en deesdae kan die mamma-titel ook op haar ellelange lys pronk. ’n Onlangse droom van…

Lees verder
Back To Top