skip to Main Content

2 Moet sien animasieprente!

Springmielies, slushpuppie en ’n mooi storie – fliek bly darem maar lekker! Gaan bederf die kinders met twee nuwe animasieprente: The Queen’s Corgi en Ugly Dolls. Waaroor gaan dit? In The Queen’s Corgi ontmoet ons die verwaande hoofkarakter Rex. Rex lei ’n…

Lees verder

Film | Die Seemeeu

Om die Seemeeu te kyk is soos om ’n plaaslike film soos geen ander te kyk nie. Dis rou, eerlik, emosioneel en vir ’n 19de eeuse Russiese teks is dit verbasend eietyds en kultureel in die kol. En dis nie eers gepraat…

Lees verder
Back To Top