skip to Main Content

Shop onder die maanlig saam met Weylandts

Bederf 'n vriendin, verras die familie of kry vir jouself 'n from-me-too-me.  Die Weylandts Moonlight Sale bied 15% afslag by Weylandts winkels landswyd, op 6 Desember vanaf 17h00.   Datum: Wednesday, 6 Desember                                  Tyd: 17h00 – 21h00 *Komplimentêredrankies en…

Lees verder

5 Markte vir Desember

Die somer is hier en dis die perfekte tyd om uit beknopte parkeerareas en malls te ontsnap en om ’n paar uitgesoekte markte te verken. Kulula.com se Luane Lavery stel hierdie markte vir die feesseisoen voor: Blue Bird Garage, Muizenberg…

Lees verder

Summer in the City

BELLA se eerste featured restaurant, Workshop 55 is wéér op ons radar – die keer oor hul colab met Monkey 47.   Die eerste Summer in the City word op 25 November 2017 gehou en jy kan uitsien na ’n…

Lees verder

’n Eiesoortige somerfees

Daar is nie ’n beter manier om die feesseisoen af te skop as inkopies en vermaak by A Festive Summer pop-up dié November nie. Met ’n magdom produkte wat uitgestal word, smullekker kos en drankies en aktiwiteite wat oud en…

Lees verder

Die Linden Mark vier Kersfees!

‘n Kersboom, kersliedere, pragtige geskenke en spesiale familie tyd. Op Saterdag, 2 December 2017, kry die Botaniese tuine weer nuwe lewe. Jou gunsteling #marketinthepark is terug waar jy hoë kwaliteit, rare skatte kan ontdek insluitend vintage ontwerpers klere, antieke meubels…

Lees verder
Back To Top