skip to Main Content

Dis Gin O’Clock

’n Moeilike week agter die rug? ’n Verjaarsdag? Of sommer net omdat dit lekker is… ’n Mens het nie ’n rede nodig om gin te drink nie! Op Saterdag, 3 Maart 2018 hou Churchills hulle jaarlikse Gin Foraging Fees en…

Lees verder

The Illusionists in SA

The Illusionists herinner nogal aan dié Queen-lirieke: “Is this the real life? Is this just fantasy?” Hul toertjies mag ’n mens dalk holderstebolder laat voel wanneer hulle moeiteloos die dood fnuik, jou gedagtes hardop lees en gehore vermaak met hul…

Lees verder

Tjoekepaf die wynland in

Die nuwe double decker Franschoek Wine Tram is onlangs bekendgestel. Nou kan jy die wynlande in Franschoek in style verken! Een van ons gunsteling plekke om wyn te proe is Franschoek. Wie sal nou nie hou van prentjiemooi wynlande met…

Lees verder

3 Lekker Doendinge vir Foodies

Maak jou Desember en nuwe jaar onvergeetlik met dié events wat heerlike kos en fantastiese wyne insluit.   Stellenbosch Straat Soirees ’n somerstreffer soos min Vergeet van die strate van Parys of Rome, want Stellenbosch is die plek om die wees hierdie…

Lees verder
Back To Top