skip to Main Content

Oktober Vermaak Kalender

Maak die beste van elke dag! Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Matilda die Musical Hierdie multi-bekroonde musiekblyspel kom uit die produksie blaaie van die Royal Shakespeare Company. Dit is geïnspireerd deur die geliefde boek deur Roald…

Lees verder

Lief(dadigheid) by die dam!

Wonderlike musiek, ’n atmosfeer van feesvier, pret en oop harte - waarvoor meer kan mens vra op ’n Sondagmiddag? Liefde by die Dam het uitverkoop en was ’n reuse sukses! Nege duisend mense het Sondag, 5 Augustus die jaarlikse Liefde by…

Lees verder

September: Wat om voor uit te sien

Geen verskoning vir verveeldheid in September nie, Liefste BELLA hou jou op hoogte van alles wat pret is! Francois van Coke en Vriende Hierdie is een musiek geleentheid wat jy nie wil mis nie. Francois van Coke en Vriende in samewerking met Jacaranda…

Lees verder

Kraakvars wintervermaak!

Nou dat die winter aangebreek het, hoef jy nie te hiberneer nie. Nee – hier is vermaak wat jou tone sal laat omkrul. Trek solank jou dagboek nader. O.A.K. Jeugteater se Beauty and the Beast 11 – 21 Julie 2018 /…

Lees verder

Broer en suster skop gat!

Die aksiekomedie Thys & Trix sentreer rondom ’n broer-en-suster-duo wie se kibbelry tot hul skorsing uit die polisiediens lei. https://youtu.be/vM9rWIwIpL4 Wanneer een deur toe gaan, gaan ’n ander een mos oop. Raai wie word teruggeroep om die span te lei…

Lees verder
Back To Top