skip to Main Content

Wonderlus: ’n nuwe era

“Waar kry ons, ons idee van liefde vandaan? Is dit wat ons daarvan verwag regverdig?” https://youtu.be/q_j4fM4r2QM   Vervaardigers: Zandré Coetzer, Scharl van der Merwe Regisseur: Johan Cronjé Rolverdeling: Mila Guy, Edwin van der Walt, Lea Vivier, Stiaan Smith, Simoné Nortmann, Beer Adriaanse, Lynelle Kenned, Ansu…

Lees verder

Die nuwe Lara Croft!

Alicia Vikander vertolk die rol van Lara Croft in die nuutste weergawe van Tomb Raider, maar kan sy die skoene van Angelina Jolie volstaan?  Anders as in die oorspronklike film, sukkel Croft om haar daaglikse lewe te bekostig nadat haar…

Lees verder

‘n Super Hero groep vir DC!

Die tyd het aangebreek vir die langverwagte Justice League rolprent om die grootskerm te tref. Rolprentregisseur: Zack Snyder Akteurs: Ben Affleck as Batman, Henry Cavill as Superman, Gal Gadot as Wonder Woman, Raymond Fisher as Cyborg, Jason Momoa as Aquaman, Ezra Miller…

Lees verder

Die breins agter The Recce

Ons is op ’n draaipunt in die Suid-Afrikaanse filmbedryf – daar is heelwat meer onafhanklike werk en filmmakers vertel plaaslike stories vir ’n internasionale gehoor. The Recce is so ’n storie - ’n metaforiese film oor die Grensoorlog met universele…

Lees verder
Back To Top