skip to Main Content

Vyf moet sien Sirkus flieks

Of jy nou dertien of dertig is - die sirkus bly een fassinerende plek. Die idée van ’n handjievol swerwende mense met kleurvolle kostuums, skerp ligte en hunkerende kollig harte bly aanloklik. Geen wonder dat van die grootste Hollywood blockbuster flieks die…

Lees verder

Top 10 aanhalings uit flieks

Ons almal is lief daarvoor om soms movie quotes te gebruik om ’n argument te staaf of sommer net vir ekstra dramatiese effek. Hier is ’n lys van BELLA se 10 gunstelinge! 1. “May the Force be with you.” Star Wars 2.…

Lees verder

Vier Vrouemaand met dié fliek

Augtusmaand is sinoniem met vroue – so hoekom vier jy nie die maand met die lewensverhaal van die skrywer, Mary Shelly in die rolprent, Mary Shelly nie? Mary Shelly is ’n biografiese film oor Frankenstein se skrywer deur regisseur Haifaa Al Mansour.…

Lees verder

5 Móét sien modefilms

“Okay. Can you please spell Gabbana.” Ons almal ken die ikonies lyn. Gebaseer op die 2003 topverkoper boek, is Devil Wears Prada meer as net nóg ’n fliek oor mode. Dit was een van die eerste sneak peeks in die modewêreld…

Lees verder

Bou–Steel die show Bosch!

Die perfekte kombinasie van skaterlag en cringe-waardige oomblike maak die aksie komedie Thys & Trix ’n weghol treffer. Liefste BELLA het saam met Bouwer Bosh gekuier en gesels oor sy hoofrol as “Treurige” Thys.  Thys word as ’n "onbeholpe polisieman"…

Lees verder

Broer en suster skop gat!

Die aksiekomedie Thys & Trix sentreer rondom ’n broer-en-suster-duo wie se kibbelry tot hul skorsing uit die polisiediens lei. https://youtu.be/vM9rWIwIpL4 Wanneer een deur toe gaan, gaan ’n ander een mos oop. Raai wie word teruggeroep om die span te lei…

Lees verder
Back To Top