skip to Main Content

Maak geld met jou stokperdjie

Daar is ’n gesegde wat sê dat wanneer jy lief is vir wat jy doen, jy nie ’n dag in jou lewe sal werk nie. Baie suksesvolle entrepreneurs het ’n loopbaan van hul stokperdjie gemaak, maar dit verg baie harde werk. As…

Lees verder

Mentorskap 101

Die regte mentorskapverhouding kan wonders vir jou loopbaan beteken en dis waarom elke vrou ’n mentor in haar industrie nodig het. #LiefsteBELLA het gaan uitvind wat mentorskap beteken. ’n Mentor is dikwels ’n ervare individu wat reeds in haar veld gevestig is…

Lees verder

Laat WhatsApp vir jou besigheid werk

WhatsApp is ’n maklike en goedkoop manier om met vriende en familie te gesels, maar baie mense gebruik die app vir besigheidsdoeleindes. WhatsApp het onlangs ’n ‘WhatsApp Business App’ op Android-slimfone  bekendgestel om jou lewe makliker te maak. Die gratis app…

Lees verder

BELLA Tydskrif: Vakante pos vir videograaf

Salaris: Onderhandelbaar Area: Rivonia, Johannesburg Kwalifikasie: Diploma Posvlak: Junior ’n Geleentheid bestaan vir ’n energieke en kreatiewe videograaf om deel te raak van die span van ’n media platform. Ons is opsoek na iemand wat ervaring in die bedryf het,…

Lees verder

Musiek vir konsentrasie

Sommige mense benodig stilte wanneer hulle moet konsentreer. Ander raak mal wanneer ’n vertek té stil is. Die eksamen is om die draai en BELLA het gaan uitvind wat help studente om beter te kan konsentreer.  Hoewel klassieke musiek bekend…

Lees verder
Back To Top