skip to Main Content

Beauty sleep en jou loopbaan

Goeie slaapgewoontes is belangrik vir ’n suksesvolle loopbaan. Beauty sleep is nie ’n mite nie - dit kan jou eintlik meer sukses in jou loopbaan laat bereik. Navorsing het bewys min slaap en lang werksure is ’n resep vir minder produktiwiteit. Open…

Lees verder
BELLA_versekering

Versekering vir jou grootmens bucket list.

Versekering kan ’n groot maandelikse uitgawe wees, maar dit sal handig te pas kom wanneer daar iets onvoorsiene gebeur. Een van die realiteite van die grootmenswêreld is dat daar baie onverwagse dinge gebeur, daarom is versekering so belangrik. Elke #LiefsteBELLA girl moet…

Lees verder
Back To Top