skip to Main Content

Lees kan jou loopbaan verbeter

Ons almal weet dat lees kinders se wêreld verryk, maar het jy geweet dat dit jou grootmenslewe ook kan verbeter? Daar is duisende goeie boeke op die mark en daar is so ’n groot verskeidenheid van genres, dat niemand kan sê…

Lees verder

Staan op teen jou vatterige baas

Seksuele teistering is ’n probleem wat oral kop uitsteek, maar jy kan (en moet) daarteen opstaan. Dit begin dalk met ’n onskuldige drankie na werk of ’n boks duur sjokolade as ’n geskenk, maar flirtasies by die werk kan gou in…

Lees verder

Beskikbare pos: Kantoor Assistent

Kantoor Assistent Salaris: Intreevlak Area: Rivonia, Johannesburg Kwalifikasie: Graad Posvlak: Junior ’n Geleentheid bestaan vir ’n energieke jong dame om deel te raak van die span van ’n Afrikaanse tydskrif. Ons is opsoek na iemand wat pas klaar studeer het…

Lees verder

Beauty sleep en jou loopbaan

Goeie slaapgewoontes is belangrik vir ’n suksesvolle loopbaan. Beauty sleep is nie ’n mite nie - dit kan jou eintlik meer sukses in jou loopbaan laat bereik. Navorsing het bewys min slaap en lang werksure is ’n resep vir minder produktiwiteit. Open…

Lees verder
Back To Top