skip to Main Content

Die moets en moenies van drones

Hoewel drones baie duur is, skep dit asemrowende foto’s en dit word landwyd gebruik om stunning trou-, reis- en landskapfoto’s te neem vanuit perspektiewe wat voorheen nie moontlik was nie, maar jy moet dié wette nakom. Drones is al ’n hele paar…

Lees verder

Die gevaar van sosiale media!

Ons neem daagliks ’n groot risiko deur elke detail van ons lewe op sosiale media te publiseer, daaroom het #LiefsteBELLA gaan uitvind wat die top drie gevare van sosiale media is. Hoewel dit baie lekker is om elke hoogte- en laagtepunt van…

Lees verder
BELLA_tesla

3 Beste tech innovations van Suid-Afrika

In alle aspekte van die lewe is tech die sleutelwoord. #LiefsteBELLA het gaan uitvind watter interessante tech innovations Suid-Afrika al opgelewer het. Tegnologie het werklik ons alledaagse lewens op soveel maniere verbeter en vergemaklik. Hier is ’n paar interessante tech innovations wat…

Lees verder
BELLA_google

Google is jou beste vriend

Ons leef lankal nie meer in ’n tyd wat diamante vroue se beste vriend is nie. Ons het toegang tot die internet waar ons onsself met soveel inligting en kennis kan bemagtig, maar weet jy hόé om te Google? Google is ’n…

Lees verder

Sê ‘ja’ vir minder skermtyd

Baie van ons bestee daagliks ure agter die rekenaar- en slimfoonskerms by die werk, daarom is dit belangrik om gereeld ’n breuk te vat van dié toestelle. Die meeste van ons moet elke dag lang ure agter ’n skerm deurbring. Die koms…

Lees verder

Hoe om te kies tussen Canon en Nikon

Canon vs. Nikon is die Pepsi vs. Coca-Cola of Apple vs. Android argument van die fotografie-wêreld. #LiefsteBELLA het gaan navorsing doen om vas te stel watter brand in jou unieke behoeftes sal voldoen. Canon en Nikon is van die gewildste en mees…

Lees verder
Back To Top