skip to Main Content

Tegnologie trends van 2019

Die wêreld van tegnologie verander aanhoudend en daar is baie uitvindings waarna ons kan uitsien vir die nuwe jaar. Ons het die afgelope paar jaar die opkoms van drones asook die eerste selfbesturende motors en robotte wat vir hulself kan dink gesien.…

Lees verder

Die ernstige kant van eSports

Professionele gamers wat aan kompetisies deelneem word deesdae ook atlete genoem en #LiefsteBELLA het gaan uitvind hoe die aanlyn sportwêreld werk. Net soos rugbyspelers en langafstandatlete, word professionele gamers ook ernstig opgeneem in die sportwêreld. Die aanlyn revolusie het dit moontlik gemaak dat…

Lees verder

Nuwe jaar, nuwe games!

Die nuwe jaar hou goeie nuus vir gamers in, want dis die tyd wanneer die meeste games vrygestel word. Hier is ’n paar games waaroor jy opgewonde kan raak. Aan die einde van 2018 en veral aan die begin van 2019 is…

Lees verder

Die evolusie van die selfie

#LiefsteBELLA het gaan uitvind waar alles van die selfie tot die selfiestick vandaan kom. In die digitale era kan mense byna nie ’n lewe sonder Instagram, Snapchat en jou gunstelling selfie poses indink nie, maar waar het alles begin? Kim Kardashian is…

Lees verder

Pas jou skootrekenaar só op

’n Goeie skootrekenaar sal jou ’n hele paar rand uit die sak jaag, daarom moet jy dit van die begin af oppas. Net soos met ’n kar; vereis jou skootrekenaar ook onderhoud en aandag - veral as jy die lewensduur wil verleng.…

Lees verder

Die vaping trend

Vaping en e-sigarette is ’n baie gewilde trend, maar mense het baie gemengde gevoelens daaroor. Vapes en e-sigarette is ’n baie kontroversiële onderwerp, want baie mense meen dat dit gevaarliker as tradisionele sigarette is, maar dit bly steeds ’n gewilde trend. Die…

Lees verder

Hou battery, hou!

Dis die lekkerste gevoel om ’n splinternuwe slimfoon te kry, veral die eerste paar maande wat lyk asof die battery nooit gaan pap word nie. Maar binnekort moet jy maar weer permanent jou kabels en powerbank by jou dra. Hierdie wenke kan…

Lees verder

Is jy ’n aktivis of ’n slacktivist?

Die internet verskaf die perfekte platform vir ’n wêreldwye revolusie, maar die aanlyn-slacktivists doen nie genoeg nie. Die definisie van ’n slacktivist is iemand wat ’n liefdadigheidsorganisasie of ’n veldtog ondersteun deur inligting te deel en aan uitdagings deel te neem, maar…

Lees verder
Back To Top