skip to Main Content

Facebook koekeloer nie meer

Facebook gaan dit later vanjaar moontlik maak dat jy die inligting wat hul oor jou stoor, kan uitwis. Facebook is deesdae oral – google maar net iets spesifiek en voor jy weet sal Facebook vir jou mooitjies advertensies in jou newsfeed insluit.…

Lees verder

KonMari jou komper

Die wêreld is obsessed met Marie Kondo en ons ruim op en gooi weg, maar wat gebeur met jou digital clutter? KonMari, die opruim en declutter-metode van Marie Kondo het in 2018 weer vlamgevat – daar is selfs nou ’n…

Lees verder

Kry meer Instagram followers

Instagram het meer as 1 miljard maandelikse gebruikers so jy moet ekstra hard werk om op die sosiale platform uit te staan. Followers is meer as net ’n nommer en vir baie mense, soos bloggers, influencers en besighede beteken ’n…

Lees verder

Hoe word facial recognition gebruik?

Facial recognition is gesigherkenningstegnologie wat wêreldwyd gebruik word vir identifikasie en verifikasie. Facial recognition is ’n gewilde biometriese oplossing wat gebruik maak van ’n digitale kamera en gesigherkenningsagteware. Die tegnologie kan gesigte in beelde opspoor vanuit ’n spesiale databasis op die internet. Hoewel…

Lees verder

Jou slimfoon kan jou lewe red

Jou slimfoon kan handig wees in enige noodgeval. ’n Slimfoon is deesdae ’n noodsaaklikheid, want dié tegnologiese toestel kan jou in ’n verskeidenheid situasies help. Alle slimfone kom uit met ’n noodfunksie wat jou en jou naasbestaandes se belangrikste inligting bevat. Indien…

Lees verder

Beskerm jou rekenaar teen virusse

Om alles op jou rekenaar te verloor as gevolg van ’n virus gebeur makliker as wat jy dink. Daar is verskeie tipes rekenaarviruse - sommiges is skadelose pop-ups en dan kry mens die gevreesde virusse wat jou hele hardeskyf kan vernietig. Hoewel…

Lees verder

Wat is ’n slim TV?

Destyds was die groot boks-televisies op almal se lippe en dit was moeilik om jouself te kon indink dat televisies kon verbeter, maar vandag kan jy selfs apps op jou TV laai. Deesdae het jy ’n keuse tussen 4K Ultra HD-resolusie en…

Lees verder
Back To Top