skip to Main Content

Maldives binne 7 ure? Say what?

Die wit, uitgestrekte strande en beeldskone blou waters van die Maldives – roep jou naam en nou kan jy boonop nog vinniger daar uitkom ook. Starlight Holidays het onlangs bekendgemaak dat hulle as die enigste algemene verkoopsagent vir ’n nuwe vlugroete na…

Lees verder

Check-in sonder bekommernis

Deesdae hoor ons so gereeld van mense wat hul vlugte verpas of moes inbetaal op hul bagasie se gewig. Benediction Zubane, departementshoof by Mango se bemarkingsafdeling, gee ’n paar tips oor hoe om sonder kommer vir jou vlug in te check. Gewig…

Lees verder

Hoe om ’n R80 000 road trip te wen

As deel van MotorHappy se Ultimate Journey-veldtog kan jy dalk binnekort die Suid-Afrikaanse kus, die Drakensberge of ongerepte vlaktes verken. Laai voor 30 September jou gunsteling plaaslike bestemmings by die Ultimate Journey webblad op en jy wen dalk net jou eie…

Lees verder

Waar jy ’n sirkus mόét kyk

Die wêreld is vol interessante plekke en opwindende aktiwiteite, maar het jy al ooit gewonder waar die beste plek is om ’n sirkus by te woon? Ek praat van indrukwekkende, onvoorspelbare en asemrowende opvoerings soos die in die onlangse rolprent, The Greatest Showman.…

Lees verder

5 Tips vir oorsese reise met kids

Celeb en media persoonlikheid, Zuraida Jardine, het onlangs ’n week by Club Med La Plantation d’Albion in Mauritius met haar kinders en manlief deurgebring en sê internasionale reis met kinders hoef nie moeilik te wees nie. 1. Daar is gewoonlik ’n hele…

Lees verder
Back To Top