skip to Main Content

7 Ongewone Onderwater Hotelle

Daar is min dinge so cool soos ’n hotel onder water. Hier is ons top 7 onderwater hotelle: Lover’s Deep, St. Lucia Teen $292 000 is dit dalk heeltemal bo ons vuurmaakplek, maar dit bly indrukwekkend! Die Lover’s Deep is ’n submarine…

Lees verder

Kamers met karakter

Hoekom nou in ’n streamlined apartment wat net soos die vorige een lyk bly, as jy in ’n kleurvolle, unieke kamer met karakter kan vertoef? 1. Karoo Art Hotel Die Barrydale hotel se leuse lees: “Keeping it country. Keeping it…

Lees verder

Moet-doen doughnuts

Daar is min dinge in die lewe wat mens so gelukkig maak soos reis, maar doughnuts kom naby. As jy ooit in enige van hierdie lande kom, is hul oliebolle beslis ’n moet-doen vir jou reisplan: Italië Jy kan nie hierdie…

Lees verder

Top 10 Hotelle vir 2019

Raak jou dagboek weer vol met travels regoor die land? Hier is jou top 10 Suid-Afrikaanse hotelle vir 2019: Kaapstad Cape Grace Cape Grace is in ’n private kaai in die V&A Waterfront geleë met ongelooflike uitsigte. Victoria & Alfred Hotel …

Lees verder

Ons Top 5 Travel Truuks

#LiefsteBELLA het in 2018 ’n hele paar travel wenke bymekaar gemaak. Kreukelvry Katoenrokkies is pragtig, maar kreukel maklik. ’n Broek met ’n netjiese hemp, wat jy vinnig op die lughawe kan vervang, werk goed. Blinkplan bagasie Gebruik ’n tas wat gerieflik…

Lees verder
Back To Top