skip to Main Content

5 Dinge wat millennials ons oor geld kan leer

Millennials se grootste finansiële geheim is dat hulle meer dinge met minder geld kan doen. #LiefsteBELLA het gaan uitvind hoe millennials se geldgewoontes lyk. Ongelukkig word jongmense groot in ’n tydperk waar alles duurder word en terselfdertyd word werk al hoe skaarser. Die…

Lees verder

Sorg self vir jou oudag

Daar is ’n lewe na aftrede, maar maak jy voersienning daarvoor? Moenie op jou werkgewer staatmaak om vir jou aftrede en finansiële toekoms te sorg nie, dit is nodig dat jy self ook spaar om ’n gemaklike lewe na aftrede te verseker.…

Lees verder

Doen dié dinge om jou rande te rek

Old Mutual het in in die afgelope jaar navorsing, WHAT’S HOLDING MILLENNIAL BACK FROM REACHING FINANCIAL FREEDOM, gedoen om jong vroue te bemagtig om hul geld beter te spandeer en om te dink aan die toekoms. #LiefsteBELLA het gaan uitvind wat millennials se grootste stuikelblokke…

Lees verder

Jou aftrede: nóú se verantwoordelikheid

’n Aftreefonds. Laaste ding waaraan jy dink? “Dis mos later se worry…” Is dit regtig? Ben Swartzberg verduidelik hoe aftreeannuïteite werk en waarom jy nou al moet begin spaar. Wat presies is ’n aftreeannuïteit? Eenvoudig gestel: hierdie polis sorg maandeliks…

Lees verder

Die verskil tussen korttermyn- en lewensversekering

’n Paar maande gelede het BELLA die basiese beginsels en terminologie van korttermynversekering bestudeer – ’n belangrike onderwerp wanneer ’n mens die volwasse- en verantwoordelike wêreld betree. Hierdie maand som Craig Baker, CEO van MiWayLife, lewensversekering in ’n neutedop op.…

Lees verder

Begroot jy?

Begroot. So ’n klein, maar kragtige woordjie wat dikwels die oorsaak van ’n gróót kopseer is. Ons weet dat ’n begroting ’n noodsaaklikheid is, maar waar begin ek? Hoe kan ek dit ongekompliseerd hou? Waarom is dit dan só noodsaaklik?…

Lees verder
Back To Top