skip to Main Content

Pasop vir finansiële mishandeling

Finansiële mishandeling is wanneer jou partner jou finansies beheer. Mishandeling kan op baie maniere plaasvind, maar nie almal besef die erns van finansiële- of ekonomiese mishandeling nie. Jy mag dalk dink dat jou partner jou ’n guns doen deur jou…

Lees verder

2019 – jou beste finansiële jaar

Let’s face it – 2018 was ’n uitdagende finansiële jaar. Daar was verskeie struikelblokke soos BTW wat van 14% na 15% opgegaan het en die brandstofprys wat maand na maand gestyg het. Dit was alles faktore wat dit moeilik gemaak het om…

Lees verder
Back To Top