Kamers met karakter
Hoekom nou in ’n streamlined apartment wat net soos die vorige een lyk bly, as jy in ’n kleurvolle, unieke kamer met karakter kan vertoef? 1. Karoo Art Hotel Die Barrydale hotel se leuse lees: “Keeping it country. Keeping it…
Hoekom nou in ’n streamlined apartment wat net soos die vorige een lyk bly, as jy in ’n kleurvolle, unieke kamer met karakter kan vertoef? 1. Karoo Art Hotel Die Barrydale hotel se leuse lees: “Keeping it country. Keeping it…
Facebook het twee hoofopsies wat jy kan oorweeg voor die onvermydelike met jou gebeur. In ’n oogwink kan alles verander, maar Facebook het spesiale funksies vir profiele van mense wat afgesterf het sodat geliefdes hul steeds kan onthou. Die sosiale media…
Ons almal weet dat lees kinders se wêreld verryk, maar het jy geweet dat dit jou grootmenslewe ook kan verbeter? Daar is duisende goeie boeke op die mark en daar is so ’n groot verskeidenheid van genres, dat niemand kan sê…
Seksuele teistering is ’n probleem wat oral kop uitsteek, maar jy kan (en moet) daarteen opstaan. Dit begin dalk met ’n onskuldige drankie na werk of ’n boks duur sjokolade as ’n geskenk, maar flirtasies by die werk kan gou in…
Daar is min dinge in die lewe wat mens so gelukkig maak soos reis, maar doughnuts kom naby. As jy ooit in enige van hierdie lande kom, is hul oliebolle beslis ’n moet-doen vir jou reisplan: Italië Jy kan nie hierdie…
Finansiële mishandeling is wanneer jou partner jou finansies beheer. Mishandeling kan op baie maniere plaasvind, maar nie almal besef die erns van finansiële- of ekonomiese mishandeling nie. Jy mag dalk dink dat jou partner jou ’n guns doen deur jou…
Facial recognition is gesigherkenningstegnologie wat wêreldwyd gebruik word vir identifikasie en verifikasie. Facial recognition is ’n gewilde biometriese oplossing wat gebruik maak van ’n digitale kamera en gesigherkenningsagteware. Die tegnologie kan gesigte in beelde opspoor vanuit ’n spesiale databasis op die internet. Hoewel…
Klein besighede en plaaslike winkels is belangriker vir die ekonomie as wat jy dink. Om op jou eie die besigheidswêreld aan te vat is altyd ’n groot uitdaging. Stel jouself nou voor om dit te doen in die kompeterende korporatiewe…
Om vir jouself te werk het baie uitdagings, maar die perks maak alles die moeite werd. Om jou eie baas te wees, kan ’n bevrydende en opwindende ervaring wees. Nie almal kan hul eie besigheid begin nie, maar as jy…
Jou slimfoon kan handig wees in enige noodgeval. ’n Slimfoon is deesdae ’n noodsaaklikheid, want dié tegnologiese toestel kan jou in ’n verskeidenheid situasies help. Alle slimfone kom uit met ’n noodfunksie wat jou en jou naasbestaandes se belangrikste inligting bevat. Indien…