skip to Main Content

Nie almal ry die Wyntrein nie

Daar is baie snobs in hierdie wêreld. Jy kry mense wat net by Zara hulle klere koop; ander koop weer kos net by Woolworths en sommiges lakens slegs by @home. Al die bogenoemdes kan ek nog hanteer, maar as daar nou een…

Lees verder

Wine not?

What’s a bottle of wine between friends? Empty. Daar is baie redes hoekom mens rooiwyn moet drink. Dis goed vir jou hart, bloeddruk en natuurlik koue voete in die winter. Dis tradisie om wyn te verskaf by troues en ’n goeie…

Lees verder

#BloosMoments

Bloos, ons jongste sussie – die onskuld vanself – gebore en grootgeword op ’n plaas in Sondagskloof. Skaam, skraal met lang bene, ’n smile wat manne se harte vinniger laat klop en haar girlfriends idees gee … Stille waters diepe grond! While…

Lees verder

Dis Gin O’Clock

’n Moeilike week agter die rug? ’n Verjaarsdag? Of sommer net omdat dit lekker is… ’n Mens het nie ’n rede nodig om gin te drink nie! Op Saterdag, 3 Maart 2018 hou Churchills hulle jaarlikse Gin Foraging Fees en…

Lees verder

Tjoekepaf die wynland in

Die nuwe double decker Franschoek Wine Tram is onlangs bekendgestel. Nou kan jy die wynlande in Franschoek in style verken! Een van ons gunsteling plekke om wyn te proe is Franschoek. Wie sal nou nie hou van prentjiemooi wynlande met…

Lees verder
Back To Top