skip to Main Content

Moet-doen doughnuts

Daar is min dinge in die lewe wat mens so gelukkig maak soos reis, maar doughnuts kom naby. As jy ooit in enige van hierdie lande kom, is hul oliebolle beslis ’n moet-doen vir jou reisplan: Italië Jy kan nie hierdie…

Lees verder

Resep: Pop(t)art

’n Pop-tart is ’n Amerikaanse lekkerny. BELLA vereenvoudig die tradisionele resep om ’n hassle-free, vinnige treat te maak. Bestanddele Terte 1 pakkie puff pastry 125ml konfyt (ons het bessie en kersie gebruik) 1 eier geklits Versiersel 1 koppie versiersuiker 1 eetlepel…

Lees verder

#BELLAInspo: 50 Shades of Grey

BELLA dek in 2019 ons tafel grys. Growwe teksture, gekraakte oppervlaktes en natuurlike afwerkings of breekware met delikate gryse is presies hoe ons die hierdie nuwe jaar wil ingaan. Goeie smaak is duidelik in ’n mooi gedekte tafel. Simplistiese, ongekompliseerde geregte in…

Lees verder

Resep: Marmer Malvalekkers

Tuisgemaakte malvalekkers is makliker as wat jy gedink het. Probeer gerus hierdie resep. Bestanddele 125 ml koue water 32g gelatien poeier 125ml warm water 660g witsuiker ¾ koppie glukose Knippie sout 10ml goeie vanielje geursel ¼ koppie activated charcoal ¼ koppie…

Lees verder
Back To Top