skip to Main Content

Vier moederskap mites

Mites kan veroorsaak dat Mammas voel hulle is nie goed genoeg nie en die waarheid is - elke Mamma probeer haar bes en jy is meer as goed genoeg! Ons kinderredakteur, Helene van der Merwe het gaan navorsing doen oor…

Lees verder

Hallo, borsvoeding!

Kenners is dit eens: Borsvoeding is die beste!  Dit was 1 – 7 Augustus wêreldwyd borsvoeding bewusmakingsweek. BELLA span saam met Similac Mom sodat 1 gelukkige Mamma ’n hamper ter waarde van R800 kan wen. Die prys sluit in: Borsvoeding-kussing…

Lees verder

Heeltyd speeltyd

Kinders leer deur te speel! BELLA het gaan uitvind hoekom spel só belangrik is. “Time spent playing with children is never wasted.” Volgens Riandi Meyer, arbeidsterapeut van Pretoria, is spel belangrik vir ’n kind se normale ontwikkeling: Dit leer kinders…

Lees verder

Sensoriese temperamente

Wanneer ons na kinders en hul temperamentstyle kyk is dit belangrik om die volgende te onthou: Nie een is beter as die ander nie Om ’n sensitiewe kind (’n krimpvarkie) groot te maak, wat klouerig is in elke nuwe situasie,…

Lees verder
Meertaligheid Vir Jou Kind

Meertaligheid vir jou kind

Christien Neser, ’n vyftalige spraakterapeut en skrywer van Sandton, is ’n voorstaander van meertaligheid en sê daar is 4 bonusse wat daarmee gepaard gaan: Meertaligheid Dis opsigself ’n bonus vir enige moedertaalspreker in Suid-Afrika, behalwe as die kind Engels groot…

Lees verder
Back To Top