skip to Main Content

Sharenting: Doen dit reg!

Volgens die webtuiste nowtolove.co.nz word die gemiddelde baba se eerste foto binne ’n skamele uur van hul geboorte gelaai. Teen die brose ouderdom van twee jaar het 60% kinders ’n digitale voetspoor. Sharing is caring. Om te wil deel is so natuurlik…

Lees verder

Die Top 5 Speelgoed Trends vir Kersfees

Sit gerus die slimfone neer en bêre die videospeletjies, want die jaar kraai SEL - speelgoed wat sosiale en emosionele leer bevorder, koning. Volgens Leanne-Gordon Myers, die CEO van speelgoedverspreider, Pollywiggles, is dit baie meer voordelig vir kinders om met regte speelgoed…

Lees verder

Sjoe, dis ShooShoos!

Kenners is dit eens: kaalvoet is die beste! Maar indien jy skoene koop, maak seker jy koop kwaliteit. ShooShoos se baba- en kleuterskoene word van egte leer gemaak en het sagte sole. Die glybestande sole hou knieë heel en laat jou kleuter…

Lees verder
Back To Top