skip to Main Content

6 Posisies vir mini-yogi’s

Gedink yoga is net vir grootmense en Jennifer Aniston? Dink weer! Yoga hou ’n magdom voordele vir die kleinspan in! Het jy geweet? Kinders is natuurlike yogi’s – hul hou van speel, lewe in die oomblik en is van nature flexible. Kinders…

Lees verder

2 Moet sien animasieprente!

Springmielies, slushpuppie en ’n mooi storie – fliek bly darem maar lekker! Gaan bederf die kinders met twee nuwe animasieprente: The Queen’s Corgi en Ugly Dolls. Waaroor gaan dit? In The Queen’s Corgi ontmoet ons die verwaande hoofkarakter Rex. Rex lei ’n…

Lees verder

Die 7 beste Mom-Hacks

Ma-wees is moeilik! Mammas moet denkbeeldige monsters beveg, daagliks opwindende kosblikke pak en boonop verantwoordelike klein landsburgers probeer grootmaak. Gelukkig is BELLA en die wêreldwye web hier om jou te help. BELLA het 7 van die beste Mom-Hacks gaan opspoor, om jou…

Lees verder

Waar is Klaas Vakie?

Hoe gemaak as jou kleuter steeds nie wil deurslaap nie?  Volgens ’n onlangse studie kan nuwe ouers hulself voorberei vir 6 jaar van min slaap, vanaf baba se geboorte. Maar voor jy jou oë toeknyp - lees eers hier. Liefste BELLA…

Lees verder

Bou ’n band met baba by Pienkvoet-Pret!

Ma-wees is wonderlik... Maar ook oorweldigend. Haal ’n slag diep asem Mamma en lees ’n bietjie hier. “Mom-guilt” is ’n werklikheid en meeste Mammas sal altyd wonder: Spandeer ek genoeg kwaliteittyd saam met my kosbare kleinding? Julle het ’n Pienkvoet-Pret afspraak nodig! Wat…

Lees verder
Back To Top