Hoe om jou hond te leer fetch
Jou hond soek ’n werkie. Jou arms kort oefening buiten die hand-in-chips-papier-na-mond-beweging. Leer fetch! Sommige honde is natuurlike fetchers. Ander is natuurlike sofa-aartappels. Alle honde het wel stimulasie nodig. ’n Uitdagende speletjie soos fetch sal van die oortollige energie ontslae…