skip to Main Content

Rooiboskuns slaan asems weg

Die kunswêreld is behoorlik aan die gons oor Jeanne-Marie Webb se Rooibos kunswerke. Dié kunstenaar is in Zimbabwe gebore en sy en haar man en hul twee dogters woon tans in Kaapstad. Jeanne-Marie het tot die besef gekom dat 'n…

Lees verder

Trots Suid-Afrikaans

Incanda Furniture maak nóg ’n vertoonlokaal oop. As jy ’n intereur ontwerper, argitek, styl analis, of dekor-redakteur is, was die opening van Incanda Furniture se nuwe vertoonlokaal by Melyn Maine die ideale inspirasieveld. Gaste is vriendelik met ’n glas vonkelwyn,…

Lees verder
Back To Top