skip to Main Content

Wat hou 2020 in?

2020 is die jaar waar ’n super-toekomstige visie ’n realiteit gaan word. Vir jare lank droom ons oor hoe 2020 gaan wees… en die nuwe wêreld van wetenskap en tegnologie is vining besig om hierdie drome in realiteit te omskep. Die buzz…

Lees verder

Top 5 moet-hê items van MRP Home

Lente is die tyd van hernuwing en tweede kanse! Blaas ’n nuwe asem in jou huis met hierdie vars items van MRP Home. 1. Sappige sukkulentplant in glashouer. 2. Die Lisbon af-en-toe stoel, beskikbaar in verskeie kleure. 3. Speelse vetplant-patroon strooikussings.…

Lees verder

SA bloemiste wat ons harte laat blom

Asemrowende blomme! Hier is BELLA se gunsteling bloemiste in Suid-Afrika wat jy eenvoudig net móét volg! 1. Fleurlecordeur @fleurlecordeur Fleurlecordeur word besit deur die talentvolle Heike Hayward. Sy en haar span transformeer omgewings met hul kreatiewe blom ontwerpe. Hul maak…

Lees verder

Verfkleure 101

Daardie ingewikkelde kombinasie van nommers en syfers op die kleurkaart, in die verfseksie van die hardewarewinkel, is eintlik daar om jou te lei om suksesvol ’n verfkleur te kies! BELLA praat met die voorlopende verfkenners, Plascon. Wat beteken die kodes? Plascon verdeel hul…

Lees verder

DIY: Tuisgemaakte gegeurde kerse

Mal oor die reuk van pepperment en kaneel met ’n kers wat saggies flikker op die agtergrond? BELLA wys jou om stap-vir-stap jou eie gegeurde kerse te maak. Benodighede Snybord Elektriese plaat Mes Skêr Sosatiestokkie Wondergom/prestik Kerse Essensiële olie van…

Lees verder
Back To Top