skip to Main Content

DIY: Tropiese lopende tafelrangskikking

Kleur jou Kersfeestafel ’n tropiese pienk met Hartelief Styling! ’n Stap-vir-stap om ’n egte tafelruiker te maak. Benodighede: Snoeiskêr Oases (Hoeveelheid hang van jou rangskikking af) Blombakkie (Hoeveelheid hang van jou rangskikking af) Bloemiste kleefband Loof Tropiese blare en blomme Pienk…

Lees verder

DIY: Kurkleer plantersak

’n Splinternuwe materiaal tref die tendenswêreld met ’n boem! Wees avontuurlustig met jou vaardighede en maak jou eie plantersak.  Genade! Wat is kurkleer? Dit is ’n wonderlike materiaal gemaak van kurk; eko-vriendelik, dier-vry en word “kurkleer” genoem omdat dit dieselfde karaktereienskappe het…

Lees verder

Oos, Wes, tuis bes!

“Elke dag is só ‘n seëning. Elke dag is soos hy moet wees en ons is dankbaar, maar ’n dag wat afsluit met ’n pizza-braai is fenomenaal!” – Carolien Bron Al ooit gewonder hoe lyk die huis van ’n powerhouse fotograaf-paartjie,…

Lees verder
BELLA_DIY

DIY: Boho-sjiek chandelier

Die boho-styl is hier om te bly! Liefste BELLA wys jou hoe om jou eie chandelier te maak onder 60 minute! Benodighede 2 groottes hout sirkelvormige borduurrame 2 tipes hang fraiinglint Tou ’n Sirkel hakkie Contact adhesive gom Maatband Pen…

Lees verder

Poetry se SS19 huisware-reeks is hier!

Energieke vroulikheid en eindelose feesviering is Poetry se inspirasie vir SS19 se huisware-reeks. Florals, helder pastelkleure met bont patrone gekombineer met organiese materiale som die reeks op in ’n neutedop. Enig in sy soort, handgemaak, meng-en-pas produkte spesiaal geproduseer om tipiese Suid-Afrikaanse binne-buite…

Lees verder

DIY: Viltvlaggie muurbehangsel

Die Felt Kriek wys ons Liefste BELLAS hoe om ’n oulike dekoratiewe viltvlaggie met ’n skulppatroontjie in ’n japtrap aanmekaar te flans. Benodighede Glue gun ’n Stukkie materiaal Ronde dowel houtstokkie Vilt in verskeie kleure Skêr Liniaal Potlood Tou Stappe Stap…

Lees verder

DIY-BELLAs se droom bewaarheid

Jy sal toegang hê tot die wydste seleksie van konstruksie, huisopknappings-items, dekor en elke tierlantyntjie wat gepaard gaan met ’n DIY-projekkie! Europese huisverbetering kleinhandelaar pioniere, Leroy Merlin maak hul deure oop in Afrika en ons kan nie genoeg uitgepraat raak oor die 17 000m²…

Lees verder
Back To Top