skip to Main Content

Regte huis: Retro-ready Joburg meenthuis

Materiaalverkoopsguru en -produkontwikkelaar, Ashleigh Hall, nooi Liefste BELLA uit om ’n glasie aalbessiesap in haar, haar beste vriend, Tyrell Robertson, en twee hondekinders se eklektiese, energieke meenthuis in die hartklop van Fourways te drink. Ashleigh en Tyrell werk beide in die interieurindustrie en…

Lees verder

DIY: Sement drupmatjie

’n Maklike manier om tjop-tjop minimalistiese sement drupmatjies te maak met huishoudelike items. Benodighede Quick setting-sement Water Mengbakkie Menglepel- of messie Liniaal Pen Vilt Glue gun Plastiese blad A4 Kleefband Skêr Metode 1. Sny ’n lang reep van die plastiese blad.…

Lees verder

Wat is minimalisme?

Verbeel jouself elke item wat jy besit, het ’n doel. Niks meer, niks minder. Minimalisme is ’n leefstyl wat streef na doelbewustheid en intensionaliteit. Met bewegings soos Veganuary maal die verantwoordelikheid van jou leefstyl in jou kop. Dra jy by tot ’n progressiewe toekoms?…

Lees verder

Plastic, not so fantastic!

Met die hulp van massiewe handelsmerke se ondersteuning, het die #NoStraws beweging verbruikers regoor Suid-Afrika bewus gemaak van die impak wat plastiese strooitjies op die omgewing en ekosisteem het. Die wêreld is aan die gons om meer verantwoordelik te leef en daarmee…

Lees verder
Back To Top