skip to Main Content

DIY: Vatlappies

Herwin jou ou handdoeke en maak ietsie prakties en pragtig vir jou kombuis! Benodighede vir 2 vatlappies:  Naaldwerkmasjien Skêr 4x Katoenmateriaal stukke (20cm x 20cm) 2x Ou handdoek stukke (20cm x 20cm) 2x Brand-verstandige watteersel stukke (20cm x 20cm) Metode:…

Lees verder
Back To Top