skip to Main Content

Hoe om jou hond te leer fetch

Jou hond soek ’n werkie. Jou arms kort oefening buiten die hand-in-chips-papier-na-mond-beweging. Leer fetch! Sommige honde is natuurlike fetchers. Ander is natuurlike sofa-aartappels. Alle honde het wel stimulasie nodig. ’n Uitdagende speletjie soos fetch sal van die oortollige energie ontslae…

Lees verder

Gebruik natuurlike middels vir Fifi se vlooi

Omgewingsbewuste diereliefhebbers wêreldwyd sidder om te dink aan chemiese afweermiddels vir die creepy crawlies op hulle wolkinders. Vlooie is ’n tameletjie. Buiten die gejeuk van die parasietpartytjie, kan nie-natuurlike afweermiddels velirritasie vererger. Gebruik hierdie natuurlike middels vir Fifi se vlooi: Was…

Lees verder

Moet-doen doughnuts

Daar is min dinge in die lewe wat mens so gelukkig maak soos reis, maar doughnuts kom naby. As jy ooit in enige van hierdie lande kom, is hul oliebolle beslis ’n moet-doen vir jou reisplan: Italië Jy kan nie hierdie…

Lees verder

Resep: Pop(t)art

’n Pop-tart is ’n Amerikaanse lekkerny. BELLA vereenvoudig die tradisionele resep om ’n hassle-free, vinnige treat te maak. Bestanddele Terte 1 pakkie puff pastry 125ml konfyt (ons het bessie en kersie gebruik) 1 eier geklits Versiersel 1 koppie versiersuiker 1 eetlepel…

Lees verder

Major Mom skep so orde!

Klein begin is half gewin! Skep orde in jou huis en hart. Om ’n ma te wees is moeilik! En dis dikwels die klein jakkalsies wat die wingerd (huis) verniel en jou sielsrus steel. Hier is ses klein daaglikse veranderings,…

Lees verder
Back To Top