skip to Main Content

Trou idee: less is more

'Te' pas voor niks behalwe tevrede.  Mense soos Marie Kondo het ikone geraak vir die verspreiding van die minimalistiese- evangelie. Daar is baie voordele van minimalisme. Dis goedkoper, prakties en kan steeds omskep word in ’n kunswerk soos wat dié styled shoot…

Lees verder

Styled Shoot: ’n Noir Troutafel

’n Beskrywende woord van Franse herkoms, wat ‘swart’ beteken. Die woord word algemeen gebruik om genres van films, boeke en kuns te beskryf wat gekarakteriseer word deur sinisme, fatalisme en morele dubbelsinnigheid. Hierdie tablescape is vir die bruid wat bereid is om…

Lees verder

Trou: Tablescape Inspirasie

Die woord tablescape kom van table en landscape. Dit sluit gewoonlik kleure en seisoene in, en elke item word noukeurig gekies om ’n ander te komplimenteer. As jy ’n tradisionele, girly bruid is, is dié tablescape vir jou! Met variasies van…

Lees verder
Back To Top