skip to Main Content

2019 Trou trends | Deel 1

Flawed and fabulous. Because perfect doesn’t exist and normal is boring. As jy binne die volgende 365 dae voor die kansel gaan staan is dit belangrik om te weet wat trend en wat nie. Om te weet wat is ‘in’…

Lees verder

Pinterest: Vriend of vyand?

As jy enige bruid vra wat sy beplan vir haar troue is haar Pinterest board seker die eerste ding wat sy uitpluk om vir jou te wys. Pinterest het aanvanklik in 2010 sy digitale deure oopgemaak en is vandag meer as…

Lees verder

Styled Shoot: ’n Noir Troutafel

’n Beskrywende woord van Franse herkoms, wat ‘swart’ beteken. Die woord word algemeen gebruik om genres van films, boeke en kuns te beskryf wat gekarakteriseer word deur sinisme, fatalisme en morele dubbelsinnigheid. Hierdie tablescape is vir die bruid wat bereid is om…

Lees verder

Blissfull boat cruises

As jy huil op jou troudag sal dit heel moontlik wees van verligting omdat al die beplanning eindelik verby is. ’n Welverdiende ruskans is nodig na die opwinding van troubeplanning en niks sê “honeymoon” soos ’n romantiese bootreis na ’n eksotiese betemming…

Lees verder

Sitplekplanne vir jou seremonie

Of jy nou binne of buite trou, die sitplekplan is van uiterste belang. As jy lus is vir iets vars en nuut of doodeenvoudig net by die natuur moet aanpas, #BELLA het ’n sitplekplan vir jou. Sirkulêre sitplekke As jy wil seker…

Lees verder

Trou: Tablescape Inspirasie

Die woord tablescape kom van table en landscape. Dit sluit gewoonlik kleure en seisoene in, en elke item word noukeurig gekies om ’n ander te komplimenteer. As jy ’n tradisionele, girly bruid is, is dié tablescape vir jou! Met variasies van…

Lees verder
Back To Top