skip to Main Content

Maak jou 1ste anniversary só spesiaal

#BELLA wil jou graag help om jou 1ste anniversary so spesiaal as moontlik te maak.  Alhoewel baie paartjies deesdae kies om persoonlike geskenke te gee op hul huweliksherdenking, is dit steeds goed om te weet wat die tradisionele en moderne riglyn vir…

Lees verder

Die 1,2,3 van ’n kombuistee

Beplan jy in die nabye toekoms dalk ’n kitchen tea vir ’n bride-to-be? #BELLA help jou graag. Wat is ’n kitchen tea of kombuistee? Alhoewel die tema en styl van elke kombuistee verskil, kan dit steeds só opgesom word: ’n Byeenkoms slegs…

Lees verder

Troue: Feeverhaal by Florence

“ ’n Besonderse spesiale geestelike ervaring vir ons, en ook vir ons gaste. Dit was ’n dag gevul met soveel rustigheid en bonatuurlike geluk en liefde.” Dít is hoe Demi en Sias Nel hulle troudag beskryf as hulle gevra word. Hierdie pragtige, sagte…

Lees verder

Getroud vir een jaar, wat nou?

Baie van ons #BELLAbruide is nou al min of meer ’n jaar lank getroud of baie naby aan ’n een jaar huweliksherdenking. Dit verander jou van ’n #BELLAbruid na ’n #BELLAvrou. Jou troudag is verby, die honeymoon voel soos eeue gelede en…

Lees verder

2019 Trou trends | Deel 2

Om te weet wat is ‘in’ in die trousfeer van 2019 is baie goed, maar om te weet wat is ‘uit’ is amper belangriker. Hier volg ’n paar trends wat ons gaan liefhê en los die jaar. 1. Eerste kyke…

Lees verder

2019 Trou trends | Deel 1

Flawed and fabulous. Because perfect doesn’t exist and normal is boring. As jy binne die volgende 365 dae voor die kansel gaan staan is dit belangrik om te weet wat trend en wat nie. Om te weet wat is ‘in’…

Lees verder
Back To Top