skip to Main Content

Seks: die geheim

Liefde sonder seks is vriendskap en seks sonder liefde is net die vervulling van ’n fisiese behoefte. Die behoefte na seks is in ons geplaas sodat ons kan voortplant, maar dit is beslis ook in ons geplaas vir die pleasure factor. Het…

Lees verder

Ready. Set. Seks.

Dit is ’n groot dag wanneer jy jou eerste tree gee. Die datum, tyd en plek word iewers onthou en as jy gelukkig is, het iemand dit op kamera gevang. Seks vir die eerste keer moet ook gevier word, maar dis nie…

Lees verder

Seksblapse wat almal oorkom

Seks is díé intiemste daad tussen 2 mense, met die gevolglike potensiaal om in ʼn absolute vernedering te ontaard as iets fout gaan. Hier is vyf normale, dog embarrassing dinge wat tydens seks met almal gebeur. ʼn Rooi vlekkie Ons is vroue…

Lees verder

Is my verhouding verby?

Verhoudings maak die lewe interessant, maar dit kan ook toksies wees as dinge nie meer werk nie. Hier is 10 tekens om voor uit te kyk om te bepaal of jou verhouding dalk verby is. Jy steek dinge vir jou partner…

Lees verder

ʼn #LenteRegruk vir die slaapkamer

Nes ons tydens hierdie lentetyd ons kaste en lewens gaan herorganiseer, is ʼn jaarlikse spring clean vir die slaapkamer ook nie te versmaai nie. #LiefsteBELLA is soos oudergewoonte hier met raad en daad! Stap 1: Herbesin Met seks kan daar ʼn string…

Lees verder
Back To Top