skip to Main Content

Seksterapeute: Moet ek een gaan sien?

’n Seksterapeut of seksuoloog bestudeer seksuele verhoudings en gedrag en kan help met verskeie seksverwante probleme deur terapie. Seksterapie het in die laaste 25 jaar drasties gegroei en deel geword van die hedendaagse wêreld. Oorspronklik was dit met groot oë aanskou in…

Lees verder

Swanger seks

Seks is gewoonlik die voorloper vir swangerskap, maar dis nie te sê jy kan dit nie geniet terwyl jy swanger is nie. Opgeswelde voete, ekstra gewig, hot flushes en die altyd teenwoordige alien in jou maag. Niks van dié dinge skree hot,…

Lees verder

Seks soos in die movies?

Flieks soos 50 Shades of Grey kan maklik vir die normale mens die verkeerde idee gee van wat seks in die slaapkamer behels. Ana Steele en Christian Grey het in die afgelope paar jaar vir ons ’n baie aangename prentjie geskep van…

Lees verder

Tinder en trou

Tegnologie is ʼn lieflike ding. Dit maak dat mens presies weet wat in die wêreld aangaan. Jy kan uitvind watter celeb nou weer iemand in die verkeer beetgekry het en op dieselfde tyd inligting oor versteekte oorloë kry. As daar nuus van jou…

Lees verder
Back To Top