skip to Main Content

Voorbehoed opsies: Die voor- en nadele

Slim seks is gewoonlik veilige seks. Daar is talle maniere om te verseker dat jy nie swanger raak of ’n STD kry nie. #BELLA bespreek die voor- en nadele van die gewildste voorbehoedingmetodes. 1. Die pil Geboortebeperking 91% effektief met normale gebruikersomstandighede…

Lees verder

Lees vir beter seks…

Al ooit gehoor van literotica? Of erotiese prosa? En as jy nou aan Hooglied in die Bybel dink, dit is amper so iets, ja. Volgens The Journal Of Sex Research het vroue wat erotiese stukke lees 74% meer seks met hulle partners.…

Lees verder

Seksterapeute: Moet ek een gaan sien?

’n Seksterapeut of seksuoloog bestudeer seksuele verhoudings en gedrag en kan help met verskeie seksverwante probleme deur terapie. Seksterapie het in die laaste 25 jaar drasties gegroei en deel geword van die hedendaagse wêreld. Oorspronklik was dit met groot oë aanskou in…

Lees verder

Swanger seks

Seks is gewoonlik die voorloper vir swangerskap, maar dis nie te sê jy kan dit nie geniet terwyl jy swanger is nie. Opgeswelde voete, ekstra gewig, hot flushes en die altyd teenwoordige alien in jou maag. Niks van dié dinge skree hot,…

Lees verder
Back To Top